Bly op hoogte

Die jongste nuus, artikels en stories uit die wêreld van Winterstorm.

Landbou staan nooit stil nie.

Elke seisoen bring nuwe uitdagings, nuwe geleenthede en nuwe kennis. Daarom deel ons gereeld nuus, praktiese wenke en waardevolle inligting wat produsente help om ingeligte besluite te neem.

Van die jongste navorsing en boerderywenke tot kompetisienuus en Winterstorm-gebeure – hier bly jy op hoogte van alles wat saak maak.

Wat is Kuilvoer?

Wat is kuilvoer? Kuilvoer is ‘n anaerobiese (suurstof-vrye) fermentasie van ruvoere met genoeg vog (water) wat lei tot n lae pH (suurheidsgraad) om in kombinasie

Lees Meer »